HOE OM NEUSGEWIG TE MEET

Neusgewig vir 'n karavaan

Meet karavaan neusgewig tuis Neusgewig (sleepbal gewig of towball load) is die afwaartse druk wat jou karavaan op die voertuig se sleepbal uitoefen. Dit is ’n kritieke faktor vir veilige en stabiele sleep in Suid-Afrika. Die wetlike posisie in Suid-Afrika Kategorieë van karavane en sleepwaens Karavane en sleepwaens word in klasse verdeel volgens hulle bruto … Read more

NEUSGEWIG VIR ‘n KARAVAAN

Neusgewig van karavane

Neusgewig Suid-Afrika: Wet en Veiligheid Neusgewig (sleepbal gewig of towball load) is die afwaartse druk van ’n karavaan of sleepwa op jou voertuig se trekstang. Dit is ’n kernfaktor vir stabiele en veilige sleep in Suid-Afrika. Wettige neusgewig in Suid-Afrika 2011 voorstel nog nie in werking Waarom neusgewig vir ‘n karavaan belangrik is Jou voertuig … Read more

VERVANG DIE KNOPPIE OP DIE KARAVAAN SE HANDREM

Die knoppie op die karavaan se handrem kan ‘n nie-tegniese ou soos ek baie probleme gee as jy dit moet vervang. Die knoppie op die karavaan se handrem is daar om die rem in plek te hou sodat jou karavaan nie wegloop nie. As jy tegnies is soos die meeste kampeerders, is dit nie vir … Read more

MARTHINA SE SAADBESKUIT

(Saadbeskuit met minder suiker) Elke kampvrou het haar eie resepte vir alles waarvan haar gesin hou. Resepte word van geslag na geslag oorgedra, tussen vriendinne en familie uitgeruil, en elke bakster heg haar eie vertolking aan die resep sodat dit aanpas by haar en haar gesin se smaak. Die Afrikaanse gemeenskap het tradisionele resepte soos … Read more

TOP 10 WEER APPS VIR KAMPERS

Top 10 Weer Apps vir Kampers Weerprogramme vir Suid-Afrika Die top 10 weer apps wat die gewildste is onder Suid-Afrikaners – veral kampeerders – is ‘n goeie mengsel van wind en reën voorspellers en radar weerinligting. Betroubare weerinligting is noodsaaklik vir die beplanning van jou daaglikse aktiwiteite, reis, landbou, buiteluggeleenthede en veiligheid in Suid-Afrika. Die … Read more