SPRITE SPACE: DIE GROOTSTE SPRITE KARAVAAN
Sprite Space: Die Grootste Sprite Karavaan Die Sprite Space is die grootste model in die nuwe Sprite-reeks en is gemik op kampeerders wat meer binneleefruimte, ’n vaste eilandbed en ’n 4-sitplek dinette in een karavaan wil hê. Dit is ’n praktiese 4-bed karavaan vir ’n paartjie, klein gesin of grootouers wat soms kleinkinders saamneem. Sprite … Read more