VAN KAMPKOMBUIS TOT KLEIN BESIGHEID: RED GOLD CONCENTRATE
Van Kampkombuis tot Klein Besigheid: Red Gold Concentrate Red Gold Concentrate het in ’n kampkombuis ontstaan, nie in ’n fabriek nie. Dit is ontwikkel tydens ons drie jaar van voltyds kamp, waar beperkte pakplek, eenvoudige toerusting en daaglikse kosmaak ’n meerdoelige geur-oplossing gevra het. Kamp vir 3 jaar voltyds in ‘n Sprite Scout en jy … Read more